Gabriel Byrne

Gabriel Byrne
Byrne in 2010
Gebore
Gabriel James Byrne

12 Mei 1950 (1950-05-12)
Dublin, Ierland
BeroepAkteur, regisseer, draaiboekskrywer, outeur
EggenootEllen Barkin (1988–1999 geskei)
Hannah Beth King 2014–

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Gabriel James Byrne (Dublin, 12 Mei 1950) is 'n Ierse akteur. Hy wen onder meer 'n Golden Globe vir sy rol in die televisiereeks In Treatment (2008). Byrne speel ook die rol van graaf Haraldson in die Kanadese reeks Vikings (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy